Wednesday, 20 May 2015
Fotosintese
Ek het hierdie blog gemaak sodat ek al die ander onderwysers se insette kan kry met betrekking tot my klas aanbieding van fotosintese.
Hier volg 'n video wat ek van You Tube afgelaai het as 'n voorbeeld wat ek in die klas gebruik.
Hier volg 'n werkkaart wat as huiswerk gegee was met betreking tot die les:
Lewer graag jul opinies of dit volledig genoeg is?
Werkkaart 23/04/2015
Graad 11
Fotosintese
Vraag 1
1.1
Definieer die term fotosintese.
1.2
Watter grondstowwe is nodig vir fotosintese?
1.3
Skryf die vergelyking vir die proses van fotosintese
neer.
Vraag 2
Bespreek die belangrikheid van fotosintese vir lewe op aarde.
Vraag 3
3.1
Noem en bespreek DRIE faktore wat die tempo van
fotosintese beïnvloed.
3.2
Wat is die doel
van ‘n kweekhuis?
3.3
Bespreek die rol
van die drie faktore wat in 4.1 genoem is, in ‘n kweekhuisstelsel.
Subscribe to:
Posts (Atom)